Shopping security
Boereplaas is ‘n lekker gesinsbordspel wat die gemoedere partykeer in die rooi kan jaag, veral as oom Sakkie begin om jou sake deurmekaar te krap.
Leer om met geld te werk terwyl jy speel speel jou plaas van die grond af moet opbou.
Twee ekstra uitbreidingstelle speelkaarte is ook beskikbaar
Maksimum ses spelers kan speel.
Wat is in die boks?
• ‘n Stewige boks en deksel.
• 6 speelborde (of plase) in volkleur.
• 60 volkleur kaartjies met boerdery gewasse, vee & implemente.
• 72 speelkaartjies in verskillende kleure.
• 148 glans geld note in denominasies van R500, R200, R100, R50, R20 en R10.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 19 - Jul 24
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order