Shopping security
Reis soos die Voortrekkers van ouds vanaf die Oos-Kaap na die Noorde.
Hierdie speletjie is geskik vir kinders en volwassenes en tot ses spelers kan saam speel. Die spelers se lot word grotendeels deur ‘n dobbelsteen bepaal, maar daar is vele slaggate op die roete wat jou vordering kan verhinder, terwyl die bonusblokkies jou weer ‘n hupstoot kan gee.
Leer meer oor die geskiedenis van die Voortrekkers en Die Groot Trek terwyl die hele gesin saam ontspan.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 28 - Aug 2
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order