20% OFF shipping at terrelite.it on orders over $79 + up to 10% OFF products
terrelite.it
home > Kruger Roetes – Afrikaans > Kruger Roetes – Afrikaans
download picture
Kruger Roetes – Afrikaans144 bladsye HPH Publishing stel Kruger Routes bekend, die verkorte weergawe van die topverkoper Kruger Self Drive. Na aanleiding van versoeke vir 'n reisgenootboek na die harde omslag Kruger Self Drive, kom die kleiner sagteband weergawe met voorgestelde roetes vanaf kampe, stergradering van paaie, 'n volledige kaart van die park; asook uitstekende foto's soos van die Van den Bergs verwag word, en allerhande interessante feite. Die boek sit die Self
Shopping security

Shopping security

Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols

144 bladsye

HPH Publishing stel Kruger Routes bekend, die verkorte weergawe van die topverkoper Kruger Self-Drive.

Na aanleiding van versoeke vir 'n reisgenootboek na die harde omslag Kruger Self-Drive, kom die kleiner sagteband-weergawe met voorgestelde roetes vanaf kampe, stergradering van paaie, 'n volledige kaart van die park; asook uitstekende foto's soos van die Van den Bergs verwag word, en allerhande interessante feite.

Die boek sit die Self-Drive-nalatenskap voort as die beste metgesel vir die Krugerpark. Dit bevat 'n volledige kaart van die park en beskrywings van alle roetes. Lesers vind die afdeling oor Die Nege Beste Paaie die nuttigste, terwyl infomasie oor openingstye, seisoene, reënval en weer van die park help om 'n ideale reis na die park te beplan. Afstande, brandpunte en klassifikasies dra alles by tot die uitgebreide kennis en hulp wat hierdie uitstekende reisboek vir sowel nuwe as ervare parkbesoekers sal bied.

SLEUTELFUNKSIES
Voorgestelde roetes vanaf kampe
Stergradeering van alle paaie
Uitgebreide Kruger-kaart
Pragtige foto's
Interessante feite
Aantekeninge oor paaie
Handige reisformaat
 

Vir Kruger Routes, die engelse weergave van Kruger-Roetes, gaan hier.

 

Kruger Roetes – Afrikaans

Item no : 15296095230
sold recently : Login >>
US$ 225.00
Pay in 4 interest-free payments of $56.25 Learn more
Min. order: 1piece

Shipping Estimate
USA
  • USA
  • CAN

Ships within 48 hours · Estimated delivery Jun 23 - Jun 28

Enjoy 20% off shipping

US$ 225.00

1-11

US$ 202.50

12-35

US$ 157.50

36-59

US$ 135.00

60+

US$40

Get now

Sign up to your membership to get coupons up to

15%

Get now

Opportunity to enjoy order discount up to 15% off

Please add the products
Shipping Notes
  • Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
  • Except Preorder products are shipped in 48 hours.
  • Delivery to the USA:
  1. Standard Shipping : 3-10 business days
  • If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
  • We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
  • Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
  • To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
  • Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy

Discover Niche Categories That Outsell

Top-Converting Item to Boost Your Average Order

recommand products

Related Searches